Deuteronomium 33:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

wat van sy vader en sy moeder gesê het: ‘Ek het hulle nie in ag geneem nie’ en sy broers nie erken het en sy seuns nie geag het nie, want hulle het U woord bewaar en U verbond gehou.Yeg 44:23 Hulle sal reukwerk voor U plaas as U kwaad is en heel brandoffers op U altaar.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:7-12