19. Hulle sal volke na die berg roep; daar sal hulle offers van onpartydige opregtheid offer, want hulle sal die oorvloed van die see optrek en die weggesteekte skatte van die sand.”
20. Van Gad het hy gesê: “Geseënd is Hy wat Gad groter maak; hy gaan lê soos ’n leeu en verskeur die arm en die kroon van die kop.
21. Toe het hy die eerste deel vir homself voorsien, want daar was die heerser se deel gereserveer en hy het gekom met die leiers van die volk, hy het die regverdige oordeel van יהוה uitgevoer en Sy oordele met Yisra’el.”