Deuteronomium 32:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Betaal julle יהוה so terug, o dwase en onwyse volk? Is Hy nie jou Vader wat jou gekoop het nie? Het Hy jou nie gemaak en jou bevestig nie?

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:5-16