Deuteronomium 32:50 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en sterf op die berg waarheen jy opklim en word bymekaargemaak by jou volksgenote, soos jou broer Aharon gesterf het op die berg Hor en by sy volksgenote bymekaar gemaak is

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:49-52