Deuteronomium 32:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal uitgeput wees van honger en verteer deur plae en bitter vernietiging. Ek sal die tande van wilde diere teen hulle stuur met die gif van dinge wat in die stof kruip.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:15-30