Deuteronomium 32:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want ’n vuur is aangesteek in My woede en brand tot in die laagste dele van Sh’ol, dit het die aarde met sy opbrengs verteer en die fondamente van die berge aan die brand gesteek.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:20-28