Deuteronomium 32:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat my lering drup soos die reën, my woord kondenseer soos die dou, soos die druppels op die jong gras en soos die stortreën op die kruie,

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:1-12