Deuteronomium 32:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het hom gevind in ’n woestynland, in ’n woeste gehuil van ’n wildernis. Hy het hom omring, vir hom omgegee, hom bewaak soos die appel van Sy oog;

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:3-18