Deuteronomium 31:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Moshe na Y’hoshua geroep en vir hom voor die oë van die hele Yisra’el gesê: “Wees onveranderlik sterk en dapper, want jy sal saam met hierdie volk in die land ingaan, wat יהוה aan hulle vaders met ’n eed beloof het om aan hulle te gee en jy sal dit vir hulle gee as ’n erfenis.

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:1-11