Deuteronomium 31:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vergader by my al die oudstes van julle stamme en julle leiers sodat ek hierdie woorde kan sê waar hulle kan hoor en die hemele en die aarde as getuies teen hulle kan roep,

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:22-30