Deuteronomium 31:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Moshe hulle beveel en gesê: “Aan die einde van elke sewe jaar, op die bepaalde tyd van die jaar van kwytskelding van skuld, by die Fees van Hutte (Sukkot),

Deuteronomium 31

Deuteronomium 31:1-14