Deuteronomium 30:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
as jy gehoorsaam is aan יהוה, jou God, om al Sy opdragte en reëls na te kom wat in hierdie boek van die wet geskryf is; as jy na יהוה, jou God, toe draai met jou hele verstand, wil en emosie en met jou hele gees,Rom 10:8; 1 Yog 5:3