Deuteronomium 3:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het ook vir Y’hoshua in dié tyd beveel en gesê: ‘Jou oë het alles gesien wat יהוה, julle God, aan hierdie twee konings gedoen het. So sal יהוה aan al die koninkryke doen waardeur jy trek.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:20-29