Deuteronomium 3:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir my gesê: “Moenie vir hom bang wees nie, want Ek het hom, al sy mense en sy land in jou hand gegee. Jy sal met hom doen soos jy gedoen het met Sigon, die koning van die Emoriete, wat in Heshbon gebly het.”

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:1-4