Deuteronomium 3:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ons het besit geneem van hierdie land, in dié tyd: vanaf `Aro’er, by die Arnonvallei en die helfte van die bergland van Gil’ad met sy stede, wat ek aan die Re’uveniete en die Gadiete gegee het.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:5-13