Deuteronomium 29:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het julle veertig jaar lank in die woestyn gelei; julle klere het aan julle nie verslyt nie en julle skoene het nie verslyt aan julle voete nie.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:1-12