Deuteronomium 28:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sal jou oprig as ’n afgesonderde volk vir Homself soos Hy vir jou gesweer het, as jy die opdragte van יהוה, jou God, hou en in sy paaie loop.Y’ho 2:9-11; Yes 1:17

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:7-14