Deuteronomium 28:67 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die oggend sal jy sê: ‘As dit maar aand was’ en in die aand sal jy sê: ‘As dit maar oggend was! vanweë die angs van jou verstand, wil en emosie, wat jou beangs maak en vanweë dit wat jou oë sal sien.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:66-68