Deuteronomium 28:62 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sal julle min in getal oorbly, alhoewel julle soveel soos die sterre van die hemel, was omdat jy יהוה, jou God, nie gehoorsaam het nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:57-64