Deuteronomium 28:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Geseënd sal die nakomeling van jou liggaam, die vrugte van jou grond en die nakomeling van jou vee, die vermeerdering van jou beeste en die lammers van jou kleinvee wees.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:3-7