Deuteronomium 28:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jou bees sal voor jou oë geslag word, maar jy sal nie daarvan eet nie; jou donkie sal van jou weggeskeur word en nie aan jou terugbesorg word nie; jou kleinvee sal aan jou vyande gegee word en daar sal niemand wees om jou te red nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:29-33