Deuteronomium 28:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sal jou swaar tref met wegvretende siekte, koors, inflammasie, ontsteking, met die swaard, plantsiektes en ryp en hulle sal jou agtervolg totdat jy omkom.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:14-29