Deuteronomium 27:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Moshe en die Levitiese priesters met die hele Yisra’el gepraat en gesê: “Wees stil en luister, O Yisra’el! Vandag het jy ’n volk vir יהוה, jou God, geword;

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:1-18