Deuteronomium 27:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en wanneer jy oortrek moet jy al die woorde van hierdie wet daarop skryf sodat jy kan ingaan in die land wat יהוה, jou God, jou gee, ’n land wat vloei met melk en heuning, soos יהוה, die God van jou vaders, jou beloof het.

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:1-10