Deuteronomium 26:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy sal na die priester toe gaan wat aan diens is in dié dae en jy moet vir hom sê: ‘Ek verklaar vandag teenoor יהוה, my God, dat ek in die land ingekom het wat יהוה aan ons vaders met ’n eed beloof het om aan ons te gee.’

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:1-6