Deuteronomium 26:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet voor יהוה, jou God, sê: ‘Ek het die afgesonderde gedeelte uit my huis verwyder en dit ook aan die Leviet, die vreemdeling, die wees en die weduwee gegee, volgens al U opdragte wat U my beveel het; ek het geeneen van U opdragte oortree of vergeet nie.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:4-16