Deuteronomium 26:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, let op, ek het die eerstelinge van die vrugte van die land wat U, יהוה, my gegee het, gebring.’ Dan moet jy dit neersit voor יהוה, jou God en jou neerbuig voor יהוה, jou God

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:1-14