Deuteronomium 25:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer broers bymekaar woon en een van hulle sterf sonder ’n seun, dan mag die vrou van die oorledene nie na buite ’n vreemde man s’n word nie; haar man se broer moet by haar ingaan en haar as sy vrou vat en die plig van ’n man se broer vir haar uitvoer.

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:1-11