dan sal dit wees as die bose oortreder slae verdien dat die regter hom moet laat lê en hom in sy teenwoordigheid moet laat slaan met ’n aantal houe ooreenkomstig sy skuld.