Deuteronomium 24:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy mag nie ’n gehuurde dienskneg onderdruk wat arm en behoeftig is nie, of hy een van jou landgenote of een van jou vreemdelinge, wat in jou land of in jou dorpe is, is nie.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:4-22