Deuteronomium 23:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Geen `Ammoniet of Mo’aviet mag in die vergadering van יהוה kom nie; nie een van sy nageslag, selfs tot in die tiende geslag mag ooit in die vergadering van יהוה kom nie

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:1-5