Deuteronomium 23:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer jy jou naaste se wingerd binnegaan, mag jy druiwe eet totdat jy versadig is, maar jy mag niks in jou mandjie pak nie.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:20-25