Deuteronomium 22:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer jy ’n nuwe huis bou, moet jy ’n reling aan jou dak maak sodat jy nie die skuld van bloed op jou huis bring as iemand daarvan afval nie.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:1-10