Deuteronomium 22:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan moet hulle die dogter na die deur van haar vader se huis uitbring en die manne van haar stad moet haar stenig tot die dood omdat sy ’n skandelike daad in Yisra’el begaan het deur in die huis van haar vader te hoereer. So moet jy dan die bose uit jou midde uitroei.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:19-29