Deuteronomium 21:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
maar hy moet die eersgeborene, die seun van die vrou waarvoor hy nie lief is nie, erken deur aan hom ’n dubbele deel te gee van alles wat hy besit, want hy is die begin van sy krag: die eersgeboortereg is syne.