Deuteronomium 20:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Watter man is daar wat ’n wingerd geplant het en nog nie sy vrugte begin gebruik het nie? Laat hom teruggaan huis toe dat hy nie in die oorlog sterf en iemand anders dit gebruik nie.

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:2-15