Deuteronomium 20:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As jy ’n stad vir lank beleër deur oorlog daarteen te voer om dit te verower, moet jy sy bome nie verwoes deur die byl daarteen te swaai nie; as jy daarvan kan eet moet jy dit nie afkap nie, want is die bome van die veld dan mense dat hulle deur jou beleër moet word?

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:18-20