Deuteronomium 20:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As dit instem om vrede met jou te maak en vir jou oopmaak, moet al die mense wat daarin gevind word jou dwangarbeid word en jou dien,

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:1-20