Deuteronomium 20:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Wanneer jy uitgaan om te veg teen jou vyand en perde, strydwaens en mense meer in getal as jy sien, moenie vir hulle bang wees nie, want יהוה, jou God, wat jou uit die land van Mitzrayim laat optrek het, is by jou.