Deuteronomium 2:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe ons verby ons broers getrek het, die seuns van Esav, wat in Se’ir bly, weg van die vlakte se pad af, weg van Eilat en `Etzyon-Gever af, het ons weggedraai en verby getrek op die pad van die wildernis van Mo’av.Gen 19:37

Deuteronomium 2

Deuteronomium 2:5-13