Deuteronomium 18:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

volgens alles wat jy van יהוה, jou God, by Horev gevra het toe jy op die dag van die vergadering gesê het: ‘Laat my nie weer die stem van יהוה, my God, hoor nie en hierdie groot vuur nie meer sien nie, anders sal ek sterf.’

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:9-17