Deuteronomium 18:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Levitiese priesters, die hele stam van Levi, mag geen deel of erfenis saam met Yisra’el hê nie. Hulle sal die offers deur vuur aan יהוה en Sy deel eet.

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:1-10