Deuteronomium 17:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As daar tussen jou, in een van jou dorpe wat יהוה, jou God, jou gee, ’n man of ’n vrou gevind word wat boos doen in die oë van יהוה, jou God, deur Sy verbond te oortree,

Deuteronomium 17

Deuteronomium 17:1-3