Deuteronomium 16:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar mag geen suurdeeg vir sewe dae lank in jou hele grondgebied gesien word nie en niks van die vleis wat jy die eerste dag teen sonsonder slag, mag tot die oggend toe oorbly nie.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:1-11