Deuteronomium 16:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy mag die reg nie verdraai nie; jy mag nie partydig wees of enige omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van die wyse en verdraai die woorde van die regverdige.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:10-22