Deuteronomium 15:22-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Jy moet dit binne jou poorte eet, soos die rooibok (gasel) en die takbok, die onrein en die rein persoon saam.

23. Jy mag net nie die bloed eet nie; jy moet dit op die grond uitgooi soos water.

Deuteronomium 15