Deuteronomium 15:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar as daar ’n liggaamsgebrek aan is, dit lam of blind is of enige lelike gebrek het, dan moet jy dit nie aan יהוה, jou God, offer nie.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:17-23