Deuteronomium 15:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is hoe die kwytskelding plaasvind: elke skuldeiser moet dit wat hy aan sy naaste geleen het, kwytskeld; hy moet sy naaste en sy broer nie aanmaan nie, want dit is aangekondig as die kwytskelding van יהוה.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:1-9