Deuteronomium 15:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want die arme sal nie ophou om in die land te wees nie; daarom gee ek jou bevel en sê: Jy moet jou hand wyd oopmaak vir jou broer, vir die arme en die behoeftige in jou land.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:7-19