Deuteronomium 14:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

die vark is ook vir julle onrein, want hy het gesplete hoewe, maar herkou nie; hy is onrein vir julle. Julle mag nie hulle vleis eet of hulle karkasse aanraak nie.

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:7-11